Nasate van die stamvader Pieter Swanepoel, wat op 1 Mei 1712 aan die Kaap met Maria Sibella Sachs getroud is. Oorgeskryf van die handgetekende stamboom wat J.C.K. Swanepoel oor baie jare opgestel het. Pieter is in 1678 op Nieuwmunster in Wes-Vlaandere gebore; sien Herkoms.
Kodes soos b3c1d6 is die de Villiers/Pama-geslagsnommers: generasie B kind 3, sy kind C1, dié se kind D6. ≈ gedoop · * gebore · †oorlede · x getroud. Groen name is Swanepoels wat met Swanepoels getrou het; rooi is die naam Maria Sibella wat Pa deur die boom gevolg het.
Direkte lyn
Die hele boom
Die vel
Die oorspronklike potloodtekening is etlike meter lank. Die stamvader staan in die middel; B2, B4 en B3 se takke lê links en B5 tot B8 regs.



