Elke tak van die stamvader se kinders as 'n kaart, in dieselfde trant as die vel: kode en datum bo, naam onderstreep, eggenoot daaronder. Kies 'n tak en rol sywaarts. Binne 'n gesin staan die kinders van links na regs in geboortevolgorde; die oudste staan hoogste en elke volgende een 'n ry laer. Pas in venster verklein tot hoogstens 30%; daarna rol jy, of gebruik die zoem.
geel = direkte lyngroen = met 'n Swanepoel getroudrooi = Maria Sibella